Lunch Week 12 / 11

23 03 2011

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Chanel No 5; Aquafresh; Colgate
  2. Hond; Vis; Kat
  3. Goeie Vrydag; Versoeningsdag; Vryheidsdag
  4. Interressant; Interessant; Interesant
  5. Avril; Theodore; Simon

 

Advertisements

Aksies

Information

2 responses

23 03 2011
demoerin

1. Chanel No 5 – Ander 2 tandepasta
2. Vis – Bly innie water
3. Goeie Vrydag is Christelike vakansiedag
4. Interessant – Ander 2 verkeerd gespel
5. Avril – Ander 2 is Chipmunks

23 03 2011
jackey

1)chanel no5 want dis nie tandepas nie.
2)vis want dis nie n soogdier nie.
3) goeie vrydag wan dis n christelike vakansie dag.
4) interessante wan dis die regte spelling.
5) avril want dis n unisex naam.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: