Lunch Week 12 / 11

22 03 2011

Algemene Kennis

  1. Wie het Muammar Gaddafi omver gegooi om die heerser van Libië te word?
  2. Wat is Roxette se land van oorsprong?
  3. Watter gebeure word met Menseregtedag in Suid-Afrika gevier?
  4. Wie het die Smurfs geskep?
  5. Wie het die naweek die wedstryd tussen die Bulls en Stormers gewen?
Advertisements

Aksies

Information

One response

22 03 2011
demoerin

1. Koning Idris
2. Swede
3. Sharpeville
4. Peyo (Pierre Culliford)
5. Die Streepdonkies 👿

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: