Wie sal dit wees

19 03 2011

Toortsie het my getag om te vertel watter fiktiewe karakter ek vir ‘n dag lank lewendig sal maak. 

Om mee te begin, werk die dag beperking nie vir my nie.  So ek gaan dit ignoneer en my fiktiewe karakter probeer lewendig maak vir alle tye. 

Ek sal Fiela Komoetie lewendig wil maak.  Ek sal haar ‘n groot huis gee en dan elke verwaarloosde, mishandelde of weggooikind op haar stoep gaan aflaai.  Ek gaan my dan verlekker in die lot van elkeen wat daardie kinders weer te na wil gaan kom.  Miskien moet ek sommer vir Tannie Fiela ‘n haelgeweer ook reël.

Miskien moet ek meer as een tannie Fiela laat lewendig word.  Daar is meer as een kind wat na haar beskerming smag. 

Ek deel dan huiswerk verder uit aan SkemerOlga en Skoor.

Advertisements

Aksies

Information

3 responses

19 03 2011
toortsie

Xena! Jy is ‘n STER! En alhoewel Fiela Komoetie nie fiktief was nie, is sy ‘n UITSTEKENDE keuse!!
Dankie dat jy saamgespeel het.

20 03 2011
Wie? « Cantus!

[…] Xena vra watter fiktiewe karakter ek vir ‘n dag sou laat lewendig word. Beslis Muttley, die hond met die “snicker”…. […]

21 03 2011
Mens vir ‘n Dag « OLGA SE OKSELTJIES

[…] Grieters het alweer huiswerk uitgedeel. Nou ja, as ek n fiktiewe karakter kan wees net vir 1 dag, wie sou ek wou wees? […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: