Ietsie vir die tuin

16 03 2011

Wat behoort elke tuin te hê?

Advertisements

Aksies

Information

6 responses

16 03 2011
Olga

grond. Absoluut!

17 03 2011
leonvonmoltke

Lol! Beslis.

17 03 2011
leonvonmoltke

‘n Bankie om op te sit.

17 03 2011
J W W

Plante, verkieslik nie plastiek nie

😛

17 03 2011
Olga

gesiggies. Ek is dol oorgesiggies. Maar het nie geluk met hulle nie. Petunias ook. Hulle gaan heeljaar lank blom. Terug na die suurlemoenboom. Myne, deur die uwe uitgeplant in 2004, is n absolute spinnekop metropool. Dit spog met highrisers, lowrisers, wolkekrabbers, hole en nog ghetto’s ook van webbe. Snaaks genoeg, is ieder en elke suurlemoen wat ek uit die web metropool bevry ongeskonde. Terwyl ek nog n eetbare perske uit die boom 5m weg van die suurlemoenboom moet pluk.

17 03 2011
Sonlig

Voëlvoerdertjies!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: