Pay it Forward

2 02 2011

Praat van agteros.  Almal het al vergeet van die Pay it Forward speletjie en hier daag ek op.  Ek het myself al weke terug getag by Seegogga, maar Pay it Forward is min. 

Die eerste 5 mense wat op die skrywe gaan reageer gaan voor die einde 2011 ietsie in die pos kan verwag.  Gratis en verniet.  Ek is buitendien heel-heel-heel laaste, so jy hoef dit nie eers aan te gee nie.  Steek net jou hand op en verwag ‘n ietsie een of ander tyd in die pos.

Advertisements

Aksies

Information

16 responses

2 02 2011
Olga

is ek betyds? Ek dink reeds dit moet n stukkie handwerk wees.

2 02 2011
Xena Phoenix

😆 :mrgreen: 😆

Snaaksie!

2 02 2011
JWW

Ek mis iets. . . . ? ?

?
?
?

2 02 2011
Toortsie

Sien jy my handjie?

2 02 2011
Jen

Is ekke nog betyds? Stupid server willie kommentaar deurlaat by die werk nie! Sal ook maar moet saamspeel, dalk n goeie manier om uit te vind of ek nog enige lesers oorhet?

3 02 2011
Xena Phoenix

Welkom terug.

Baie van die ou lesers kruip sekerlik net in die skadu weg, maar as jy weer blog kan jy seker nuwe lesers ook werf.

Sterkte met die saam speel.

2 02 2011
seegogga

Hi Xena jou Pay it forward pakkie is opgemaak, ek soek net jou posadres! Stuur dit vir my na seegogga@gmail.com Groetnis!

3 02 2011
seegogga

En as ek reg tel is ek dalk 5de??????? So as ek betyds is, stuur iets terug asb?

3 02 2011
Xena Phoenix

So die wenners is:

Olga
JWW
Toortsie
Jen
Seegogga

3 02 2011
Olga

oeeeeeeeeeeeee!!!!!!!!!!!! Hier kon ‘n ding. Ek sien uit na die pakkie met ‘n handwerk dingetjie.

3 02 2011
Xena Phoenix

Wanneer het die hel dan gevries?

3 02 2011
toortsie

diediedie die die jipiejipie jy jy lekker lekka ly ly… dierie daai dierie daai hoeraai!!

3 02 2011
Jen

Nes jy daar se Toortsie, net so! :)!

3 02 2011
seegogga

Ek jippieee saam!

3 02 2011
Angel

Thank you for taking part!

3 02 2011
Angel

Thank you for taking part!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: