Laviga en Madiepsa

28 01 2011

Hallo Maatjies

Het julle gehoor dat my maatjie Madiepsa in die horribaal is?  😀  Hie Hie Hie.  Julle weet mos dat ek die mooiste en slimste heks is.  🙂 Almal wil my met die toon groot.  Ek was in die Kaapplek toe ek in Madiepsa vas gevlieg het.  😆

Madiepsa was glad nie kwaai nie.  😯  Hy het tot gekyk of ek nie my besem gebuig het nie.  :mrgreen:  Ook maar lekker dom.  😈  Almal weet dat besems wat heksies vlieg nie kan breek nie.  😡  Dit werk net as heksies dit vlieg.  👿  Tannie Ougat en tannie Ousie het my besem lelik gestukkend toe hulle daarmee gespeel het.  Ek het hulle gevertel hulle kan nie groen koeldrank drink en dan met my besem vlieg nie.  👿  Maar hulle luister nooit vir my nie. 

Madiepsa het gesê hy het nog nooit met ‘n heksie gepraat nie.  Hy is bly dat hy Laviga, die mooiste heks ontmoet het. 

Die ou perse was tog lekker jaloers. 

Tata maatjies.


Aksies

Information

7 responses

28 01 2011
Laviga

1
2
3
Blok vir tannie Ougat

28 01 2011
Laviga

1
2
3
Blok vir tannie Ousie

28 01 2011
Laviga

1
2
3
Blok vir tannie Tossel

29 01 2011
Olga

more, more viga. Hoe gaan dit die week met jou? Hoe was skool?

29 01 2011
toortsie

NEE NEE!!! ek was nog nie reg nie!
Ek is darem nou lekker jaloers!!! Ek het nog nie eers vir Madiepsa ontmoet nie en hy het al sommer in hom vasgevlieg!!

29 01 2011
toortsie

1
2
3
blok vir heksie!!

29 01 2011
Olga

1
2
3
blok vir toortsie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: