Couples Theraphy
(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).
James Bond; Jason Bourne; Agatha Christie; Tom Clancy; Ian Fleming; Bennie Griessel; Robert Ludlum; Deon Meyer; Hercule Poirot; Jack Ryan.
Gemeenskaplike faktor?
James Bond – Ian Flemming
Jason Bourne – Robert Ludlum
Hercule Poirot – Agatha Christie
Jack Ryan – Tom Clancy
Bennie Griessel – Deon Meyer
Bekende fictional karakters en hulle skeppers/skrywers
Ian Fleming – James Bond
Robert Ludlum – Jason Bourne
Tom Clancy – Jack Ryan
Deon Meyer – Bennie Griessel;
Agatha Christie – Hercule Poirot
Gemeenskaplike faktor? Skrywers en (repeterende) karakters uit hulle boeke