Lunch Week 2 / 11

12 01 2011

Toorwoorde

  1. Gee ‘n verklaring vir:  ”Sekwester”?
  2. Wat beteken die volgende afkorting:  ”Hz”?
  3. Wat beteken die volgende uitdrukking:  ”onbekend maak onbemind”?
  4. Gee ‘n sinoniem met die gegewe aantal letters vir:  ”vreksel – met 5 letters”?
  5. Skommel die volgende in ‘n sinvolle woord (die eerste letter is reg):  DRIERD