Hallo Maatjies!!!!
Daar is ‘n groot hekse konvergeet in die bos. 😆 Hulle het my gevertel dat ek niks vir my maatjies kan vertel nie. 😯 Moenie worry nie, ek sal julle alles vertel as hulle na hulle kaiings gaan. 😈
Ek kan nie lank bly nie, ons is besig met allerhande goeters. 😀 Ek het eintlik net vir julle kom vertel hêppie, hêppie. 😛 Ek is nie heeltemaal seker wie vervel nie, maar my Ouma Heldina het gesê ek moet kom hêppie hêppie sê. 🙂
Julle moet ook nie vergegeet dat dit ‘n nuwe jaar is nie. 😛 Dit is nou 2011 en dit is nog laaaaaaaannnnnnnnnnnkkkkkkkkkk voor dit weer Kersfees is. Onthou om soet te wees of Kersskipper gaan vir julle niks bring nie. 😉
Hulle roep my weer. Tata Maatjies.
Wie runnik saam?