Goue Sterretjie aan myself

18 12 2010

Goed, ek weet dat kwantiteit nie soveel tel as kwaliteit nie.  Dit is net lekker om te kan aankondig dat dit my 1000ste inskrywing is.  Dit het my so te sê 14 maande geneem om hier uit te kom.  Nou vir die volgende 9000!


Aksies

Information

9 responses

19 12 2010
Gogga

baie baie geluk, Jy is oulikste en verdien elke punt op die sterretjie..

Hiep hiep…hoeraa vir baie interessante inskrywings.

19 12 2010
Anna

Een goue sterretjie? Ek dink jy verdien 10!… een vir elke honderd. Besef jy dat jy Nuusbrokkies my daaglikse nuusinligting geword het. As dit nie daarvoor was nie, sou ek nie ‘n idee gehad het wat in SA aangaan nie. Baie dankie en baie geluk!

19 12 2010
Olga

baie geluk met die 1000ste inskrywing.
Hep
hiep
hoera.

19 12 2010
Wille Kjind q

Congrats!

20 12 2010
toortsie

Good! hartlik geluk! Sjoe! Grand! Jy is TOPS! en jy hou ons aan die gang! Ek dink darem Laviga verdien so een puntjie van die ster, of hoe??? 😀

20 12 2010
Xena Phoenix

Dankie almal

Toortsie, jy is reg. Laviga verdien een punt van die ster en Selene verdien ook een van die punte. Ek het haar al menige maal ‘n sms gestuur van doen asb die koerant en sy het my nog altyd uit gehelp.

20 12 2010
toortsie

maar toemaar, jy verdien al die res van die punte en die hele lyf van die ster! HARTLIK GELUK!!1 JY VERDIEN DIT!! :d

20 12 2010
Charms

*Applous* Geluk!!! 😉

20 12 2010
Twilight

Geluk! Dit wil gedoen wees…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: