Lunch week 23

10 12 2010

Liedjiepret

(Geen een woord titels sal aanvaar word nie.  Die vertaalde titels van 3 liedjies is verskuil.  Identifiseer dit met die sanger.)

Het jy vir Soete Karolina ontmoet?  Die meisie met die goue hare, maar in wie se mond botter nie kan smelt nie.  Sy is soos ‘n gebed, eerlik en opreg.  Isrealiet sonder bedrog.  Ons is familie, maar dit beteken nie dat sy my nie ‘n kramp gee nie.

Liriekeraai

(Liedjie en sanger)

  1. Cause I’ve been there before
    And you’ve been there before
    But together we can be alright.
  2. That someone, somehow
    will soon make a change
    We are all a part of
    God’s great big family
  3. They gave you life, and in return you gave them hell
    As cold as ice, I hope we live to tell the tale
    I hope we live to tell the tale
  4. Yeah you should see my little Sis
    You should see my my little Sis
    She really knows how to rock
  5. To lose this inhibition
    Follow your intuition
    Free your inner soul
    And break away from tradition

Aksies

Information

2 responses

10 12 2010
demoerin

Liedjiepret
Sweet Caroline – Neil Diamond
We are family – Sister Sledge
Like a Prayer – Madonna

10 12 2010
demoerin

Liriekeraai
1. Akon – Hold my Hand
2. Michael Jackson – We are the World
3. Tears for Fears – Shout
4. Chubby Checker – The Twist
5. Black Eyed Peas – Let’s Get It Started

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: