Couples Theraphy
(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).
Petrus; Boekwurm; Karel; Padda; Sarel; Kraai; Gertjie; Seemonster; Bennie; Papegaai
Gemeenskaplike faktor?

Bennie Boekwurm
Karel Kraai
Sarel Seemonster
Petrus Padda
Gertjie Papegaai
Afrkaanse storiekarakters
Bennie Boekwurm
Sarel Seemonster
Karel Kraai
Gertjie Papegaai (sussie se naam was Grietjie)
Padda??? Weet nie van diè ene nie?
Wielie Walie.
Bytjies blaas en ons moet sing, Bennie kan jy die storie bring…………