Lunch Week 22

30 11 2010

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Tarzan; Alf; E.T.
  2. Simba; Cadbury; Willards
  3. Blikkies; Jasper; Rooies
  4. €1; €2; €5
  5. William Cowle; OJ Simpson; Shrien Dewani

Aksies

Information

One response

30 11 2010
demoerin

1. Tarzan…uit die bos, nie uit die ruimte soos die ander 2
2. Cadbury…chocolates, ander 2 is nie choc’s – chippies en ander lekker goete
3. Jasper…ander 2 was saam trompie in die boksombende
4. 5 euro…noot, ander 2 is munte
5. William Cowle…hy was tannie daisy se eerste victim (ook eerste man ek dink), die ander 2 lewe nog – OJ het tannie OJ bietjie die huidige vir die ewige aangehelp (maar vry agv “reasonable doubt”, en oom Dewani – wel tannie Dewani het die huidige vir die ewige op suspisieuse wyse verlaat.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: