Algemene Kennis
- Watter mediese toestand het in 1981 as GRID of 4 H bekend gestaan?
- Op watter wysie word Barney Is a Dinosaur gesing?
- Op watter dag vier die Amerikaners “Thanksgiving”?
- Wie het die gloeilamp uitgevind?
- Watter Suid-Afrikaanse gholfspeler het as die “Black Knight” bekend gestaan?
1. VIGS
2. Yankee Doodle
3. 4de Donderdag in November
4. Thomas Edison
5. Gary Player