Toorwoorde
- Gee ‘n verklaring vir: ”primo”?
- Wat beteken die volgende afkorting: ”LG”?
- Wat beteken die volgende uitdrukking: ”klip aan die rol sit”?
- Gee ‘n sinoniem met die gegewe aantal letters vir: ”stoot – met 2 letters”?
- Skommel die volgende in ‘n sinvolle woord (die eerste letter is reg): VOETOBER
1. Eerste
2. Lucky Goldstar? Deesdae vir “Life’s Good”/laasgenoemde/laer graad.
3. Om met ‘n proses/aktiwiteit te begin.
4. Du.
5. Veerboot.
Baie welkom Mariana.