Algemene Kennis
- Rocky Horror Picture Show (Demoerin / Nell)
- Kalium (Demoerin / Nell) (Dit is eintlik Kalium in Afrikaans 😉 )
- To the point (Demoerin)
- Shah Jahan (Demoerin / Nell)
- 8 November 1922. (Demoerin / Nell)
Uilspieël
- Khoi – Die is ‘n vis en die ander is katte (Nell) (Skuus, was seker ‘n vuile)
- Geelhout – Dit is ‘n inheemse boom en die ander nie (Demoerin)
- Jacques Mynhardt – was ‘n rol wat deur Gavin van der Berg vertolk is en nie Dawid Minnaar nie (Nell)
- Hoender – Dit is ‘n witvleis en nie ‘n rooivleis nie. Dit is ook nie ‘n soogdier nie (Demoerin / Nell)
- Yahoo – Dit is epos en nie gewone pos soos die ander nie. (Demoerin / Nell*)
Toorwoorde
- ‘n Ontmande man (Nell)
- plaasvervanger
- Geesdrif demp
- moer / sens (Nell)
- glimlag (Nell)
Couples Theraphy
- Liewe Heksie – Mattewis (Demoerin / Nell)
- Neels Langenhoven – Herrie (Demoerin / Nell)
- Adolf Hitler – Blondi (Demoerin / Nell)
- Danie Craven – Bliksem (Demoerin / Nell)
- Trompie Toerien – Boesman (Demoerin / Nell)
Troeteldiere (sommige denkbeeldig) met hulle eienaars (Demoerin / Nell)
Liedjiepret
- Wish I could fly – Roxette (Nell / Demoerin)
- On the wings of a nightingale – Everlybrothers (Nell / Demoerin)
- Chasing Cars – Snow Patrol (Nell / Demoerin)
Liriekeraai
- New York New York – Frank Sinatra (Nell / Demoerin)
- December 1963 – Frankie Valli (Nell / Demoerin)
- Never been to me – Charlene (Nell / Demoerin)
- Ballad of Lucy Jordan – Marianne Faithful (Nell / Demoerin)
- Frozen – Madonna (Nell / Demoerin)
Laat 'n boodskap