Hallo Maatjies
Ek het nou die dag na die kolwers gaan kyk. 😯 Ken julle kolwers?
Kolwers is ‘n heksie se beste maatjies. 😛 Hulle bly eintlik in die see, maar kom kuier ‘n baie groot swemgat vir die maatjies. 😀 Die maatjies klap hande en dan doen die toertjies. Hoe meer die maatjies hulle cheat, hoe hoger spring die kolwers. 😆
Hulle lyk soos visse, swem soos visse, maar kolwers is soogdiere! 😯 Sien julle hoe slim is ek? Ek weet van soogdiere, die skoolkabouter het ons van hulle geleer. 🙂 Visse lê eiers, maar soogdiere se babatjies kruip in hulle magies weg. As hulle groot genoeg is, dan kom hulle uit en drink aan hulle Mamma melkies. 😉 Nou is julle ook slim.
Maar ek wil julle nog van die kolwers vertel. 🙂 Hulle spring baie hoog en dan gee die tannies vir hulle vis omdat hulle so mooi spring. 😉 Wanneer hulle moeg is, dan waai hulle met hulle stertjies. 😯 Ander kolwers kom wys dan dat hulle eintlik slimmer is. Daar was ook ‘n kolwer wat kon sing. 😯
Ek hou van die kolwers, volgende keer gat ek saam met hulle swem.
Tata Maatjies
eerste!
1
2
3
blok vir laviga.
ek ken ook sulke kolwers viga. Hulle is sommer dolfyne.
Hallo Tannie Ougat
Hulle is glad nie dom nie, dit is slim maatjies die
Bly hulle ook in die Kaapplek, Tannie Ougat?
Hello Laviga. Jy moenie so min kere skryf nie. ek verlang te veel na jou in die week. Ons het nou die dag in Port Elizabeth ook gaan kyk vir die kolwers…. weet jy wat? Toe was hulle glad nie eers daar nie. Hulle het glo ‘n bietjie in ‘n ander land gaan kuier, nou weet ek nie eers waar nie!! Sies
Merriegriet se hulle kuier in Kong Hong om babatjies te maak. Ek het nog nooit Port Eleanor gedrink nie? Is dit lekker rooi koeldrank
viga, die kolwers wat ek ken woon in namibia. Naby pelikaan punt.
Heksie! Ek het jou soooooo baie gemis! Huganit?
1
2
3
Blok vi Toortsie!
Wat is n pelikaan? Ek ken nie die Namibie nie. 😥 Niemand vertel my ook niks nie
Tannie Ousie
1
2
3
Blok myselwers
namibia is daar waar jy en grieters was waar daar hoee sandduine en droee riviere is. N pelikaan is n groot vo3l wat van water hou en vis eet. Hul is perdalkies familie van die kolwers.
😳 Ek het so n bietjie van die 7de maan gevergeet.
more, more. Nou het ek jou darem iets vertel, viga.
Port Elizabeth is ‘n dorp wat ook ‘ngroot dam het waar kolwers swem. maar hulle is nie nou daar nie omdat hulle kuier…. dalk gaan hulle babatjies kry!!1 dit gaan lekker wees…