Lunch Week 19

11 11 2010

Couples Theraphy

(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).

Danie Craven; Herrie; Liewe Heksie; Bliksem; Neels Langenhoven; Boesman; Adolf Hitler; Mattewis; Trompie Toerien; Blondi

Gemeenskaplike faktor?

 


Aksies

Information

2 responses

11 11 2010
demoerin

Liewe Heksie – Mattewis
Trompie Toerien – Boesman
Danie Craven – Blikem
Neels Langenhoven – Herrie
Adolf Hitler – Blondi

Dis hulle troeteldiere se name

11 11 2010
Girl van die Suburbs

Eienaars en hul troeteldiere (name)

1. Liewe Heksie – Mattewis
2. Trompie Toerien – Boeman
3. Adolf Hilter – Blondi
4. Danie Craven – Bliksem
5. Neels Langenhoven – Herrie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: