Toorwoorde
- Gee ‘n verklaring vir: ”kastraat”?
- Wat beteken die volgende afkorting: ”pv.”?
- Wat beteken die volgende uitdrukking: ”iemand in koue water bad”?
- Gee ‘n sinoniem met die gegewe aantal letters vir: ”maai – met 4 letters”?
- Skommel die volgende in ‘n sinvolle woord (die eerste letter is reg): GALGMIL
1. Ontmande man
2.
3. Jy het vir iemand gewaarsku en hulle het nie geluister nie en nou moet hulle die gevolge daarvan dra
4. Sens
5. Glimlag