Oplossing Week 18

8 11 2010

(Jammer dat die antwoorde so laat is – ek sukkel op die oomblik met my internet by die huis.)

Algemene Kennis

  1. 31 Oktober (Gogga / Nell)
  2. Die Sharks (Gogga / Nell)
  3. Minister van gesondheid  Nell)
  4. James Bhemgee (Nell)
  5. The Hobbit (Gogga / Nell)

Uilspieël

  1. Prime Circle – is ‘n SA Band en die ander is van Swede (Nell / Demoerin)
  2. Zane Kirchner – Is nie ‘n Sharks speler nie (Nell / Demoerin)
  3. X – is nie ‘n klinker nie (Nell / Demoerin)
  4. Bayworld – Nie ‘n rolprent teater  nie (Nell / Demoerin)
  5. Reën – Dit belemmer die braai, terwyl die ander toebehore vir ‘n braai is.  (Nell*)

Toorwoorde

  1. ‘n Plant wat van ‘n bol of knol groei.
  2. met betrekking tot (Nell)
  3. Geesdriftig omtrent iets wees (Nell)
  4. kollega
  5. onkapabel

Couples Theraphy

  • Ryan Seacrest – American Idol (Demoerin / Nell)
  • Phil Keogan – The Amazing Race (Demoerin / Seegogga / Nell)
  • Joe Rogan – Fear Factor (Demoerin / Nell)
  • Jeff Probst – Survivor (Demoerin / Seegogga / Nell)
  • Donald Trump – The Apprentice (Demoerin / Seegogga / Nell)

Aanbieders van daardie realiteitsprogramme (Demoerin / Seegogga / Nell)

Liedjiepret

  1. I run to you – Lady Antebellum (Nell) / Run to you – Bryan Adams (Demoerin)
  2. Stupid Mistake – Gareth Gates
  3. In a moment like this – Jay and Lianie May

(Lyk my die stukkie vol soos dit was, het nogal heelwat liedjies in gehad.)

Liriekeraai

  1. In the summer time – Mungo Jerry (Nell / Demoerin)
  2. Hollywood – Michael Buble (Nell / Demoerin)
  3. Sexyback – Justin Timberlake (Nell / Demoerin)
  4. I should be so lucky – Kylie Monogue (Nell / Demoerin)
  5. I dont feel like dancin – Scissor Sisters (Nell / Demoerin)

Aksies

Information

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: