Algemene Kennis
- Watter fliek het die langste teater vrystelling – dit word vandag 35 jaar later nog steeds gereeld op sekere plekke vertoon – gehad?
- Waarvan is K die chemiese simbool?
- Wat is die titel van Hershelle Gibbs se biografie?
- Wie het die Taj Mahal laat bou?
- Wanneer is die hart chirurg Chris Barnard gebore?
1. The Rocky Horror Picture Show
2. K is vir Kalium – Wat eintlik Potassium is
3. To the Point
4. Shah Jahan
5. 8 November 1922
1. The Rocky Horror Picture Show
2. Kalium
3. Out of My Comfort Zone
4. Shah Jahan
5. 8 November 1922