Couples Theraphy
(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).
The Apprentice; Ryan Seacrest; Survivor; Phil Keoghan; Joe Rogan; The Amazing Race; Fear Factor; Jeff Probst; Donald Trump; American Idol.
Gemeenskaplike faktor?
Ryan Seacrest – American Idol
Phil Keogan – The Amazing Race
Joe Rogan – Fear Factor
Jeff Probst – Survivor
Donald Trump – The Apprentice
Aanbieders van daardie realiteits/game reekse
THE APPRENTICE- DONALD TRUMP hULLE IS NATUURLIKE ALMAL TV REALITEITSPROGRAMME EN HULLE AANBIEDERS, MAAR, AI, DIE ANDER IS TE MOEILIK VIR MY . sURVIVOR JEFF PROBST? THE AMAZING RACE-PHIL KEOGAN. OF IS DIT NOU ANDERSOM? MOENIE MY ONKUNDE PUBLISEER NIE, SE NET DANKIE DAT EK PROBEER HET.
Realiteits show en aanbieder
The Apprentice – Donald Trump
The Amazing Race – Phil Keoghan
Survivor – Jeff Probst
American Idol – Ryan Seacrest
Fear Factor – Joe Rogan