Toorwoorde
- Gee ‘n verklaring vir: ”Geofiet”?
- Wat beteken die volgende afkorting: ”m.b.t.”?
- Wat beteken die volgende uitdrukking: ”vuur en vlam wees”?
- Gee ‘n sinoniem met die gegewe aantal letters vir: ”Ampsgenoot – met 7 letters”?
- Skommel die volgende in ‘n sinvolle woord (die eerste letter is reg): OPBAAKLEN
1. Meerjarige, Bossieagtige grond bedekker?
2. Met betrekking tot
3. Gereed vir aksie / Geesdriftig
4. beampte
5. ?