Lunch Week 18

1 11 2010
  1. Op watter dag word Haloween gevier?
  2. Wie is die Curriebeker kampioene vir 2010?
  3. Wat is Gwen Ramokgopa se nuwe pos in die kabinet?
  4. Wie was die wenner van SA Got Talent 2010?
  5. In watter boek van JRR Tolkien maak Bilbo Baggins sy debuut?

 


Aksies

Information

2 responses

1 11 2010
Gogga

1. 31 Oktober
2. Die Sharks (sorry oor dit ek weet jou hartjie was so hard vir WP geskree)
3. Hoof nar nommer 2 (ek weet nie)
4. Weet ook nie en gaan nie kroek om dit op te kyk nie.
5. The Hobbit

2 11 2010
Girl van die Suburbs

1. 31 Oktober
2. Die Sharks
3. Minister van gesondheid
4. James Bhemgee
5. The Hobbit

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: