Klokke se bok

29 10 2010

Hallo Maatjies

Ek het tog weer ‘n nuwe maatjie gemaak.  Sy naam is Klokkie.  Klokkie die blokkie!  😆

My ouma Heldina het my altyd vertel dat ‘n heks lekker kaas kan maak met bokkie se melkies.  😯 Ek hou van kasies en melkies.  Ek het vir die Klokkie gevra waar hy sy melkies bêre, maar hy het net vir my gegorrel.  :mrgreen: 

Ook maar lekker dom!  😈  Die bokkie weet nie waar sit sy melkies nie.  Dit is die stokkies wat bo-op die kop sit.  😛  Hulle werk amper soos proppies.  ‘n Heksie moet dit net afskroef en die Klokkie vra om op sy kop te staan in ‘n blikemmer.  Al die melkies sal dan in die bliksempie loop.  :mrgreen:  Sien maklik.

Ek weet nie so lekker hoe ‘n heksie kaas maak nie.  😯  Ek kan darem tjoklits maak.  Jy maak net modder bokkies met die melkies en as dit hard word is dit tjoklit.

Sien julle?  Ek is nie net die mooiste heksie wat ek ken nie, maar ook die slimste.

Tara Maatjies.


Aksies

Information

10 responses

29 10 2010
toortsie

EEERRRSSSSTTTEEEE!!! Heksie, ek is so bly dat jy nog ‘n maatjie gekry het. Hy het mooi ogies.

29 10 2010
Olga

oeee, ek sien die meisies kuier alweer. Eni rooi koelas is uitgepak.
1
2
3

blok vir laviga.

29 10 2010
Laviga

1
2
3

Blok die klokke en tannies

29 10 2010
Laviga

Ek het vir julle almal tjoklits gemaak. Moet net nie alles opeet nie.

29 10 2010
Olga

dankie viga, die tjoklits is leke. Onverbeterlik.

29 10 2010
Laviga

Eh . . . .

Wat beteken onverbeeserig? Ek weet nie so mooi van groot woorde nie.

30 10 2010
Olga

dat dit absoluut njammies was viga.

30 10 2010
toortsie

ek is darem so bly hier is ‘n heksie in blogland wat die tannies kan besig hou… die ander mense praat sulke moeilike goed!! ek hou van jou gesels

31 10 2010
toortsie

Laviga, jy moet kom loer daar by my…. tannie het gedink jy sal vir my ‘n mooi storie kan skryf…. maar kom kyk eers, hoor!! 🙂

31 10 2010
Vuur | Toortsie se Blog

[…] wil graag weet wat die drie L’le, naamlik Leon, Laviga en girLvandie suburbs sal skryf as hulle oor “vuur” moet skryf…. en dan moet hulle onthou […]

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: