Graskop se Afskeepskatte

17 01 2010

Die Natuurlike Brug

Klein Valletjie by die Natuurlike Brug

Die Rotstoring

Waterval agter die Rotstoring

Breinvasbrand:  Waar was Percy FitzPatrick gebore?

Breinlosbrand: 4  Oktober 1929





Oplossing 016

17 01 2010

Algemene Kennis (1)

  1. Benny Alexander (Riaan/Maxie/Nell)
  2. Bok van Blerk (Riaan/Maxie/Nell)
  3. SH Pellissier (Maxie/Nell)
  4. Redder van Anne Frank se dagboek.  Het die Franks vir 2 jaar weggesteek en versorg. (Riaan/Maxie/Nell)
  5. Sy het nie ‘n tweede naam nie (Maxie).  Die vraag kon verkeerd verstaan word, die K staan wel vir Kathleen.  (Riaan/Nell)

Uilspieel  (2)

  1. Joe Dawson was nie onsterflik nie, die ander was.  Methos se aka was Adam Pierson. (Xena)
  2. Julius Ceasar is ‘n rooi kaart, en die ander swart.  (Nell)
  3. Fort Mistake is in KZN en nie in Pretoria soos die ander nie (Riaan/Maxie/Nell)
  4. Kalander is ‘n inheemse boom, die ander is alles ingevoer  (Xena)
  5. Skakke is ‘n vektor vir bilharzia en muskiete vir die ander  (Nell/Maxie)

Liedjiepret (2; bonus 1)

  1.  Big, big world – Emilia (Riaan)
  2.  Sound of silence – Simon & Garfunkel  (Riaan/Maxie/Nell)
  3.  Walking on Sunshine – Katrina and the Waves/Ally and A  (Riaan/Maxie/Nell)

Bonus:   Riaan:  Ratrace – Skindred; The heat is on –  Glen Frey  Maxie:  Talk – Coldplay; Rat race – Bob Marley; Rat race – Skindred; Colossal – Wolfmother; Never – Mario; Faraway places – Bing Crosby; Moment of peace – Sarah Brightman; Money – Pink Floyd; Money – Michael Jackson  Nell:  The Meeting – Yes; Telephone – Lady Gaga; People Talkin’ – Jay Z; Rat Race – Bob Marley; Colossol – Wolfmother;  World – Five for Fighting;  Beneath The World Of Chaos – Dispatched;  No Rest – Alexisonfire;  Close the door – Teddy Pendergrass; Land of far away places – Tamer Tewfik; Never heard of it- Michael Jackson; Money – Pink Floyd

Nommer kopkrap (3)

12 & 20  (Maxie)

Toorwoorde (1, behalwe nr 5 – 3 na ‘n leidraad net 1)

  1. Biljartstok (Nell/Maxie)
  2. In watter geval (Maxie/Nell)
  3. Jonk, kinderagtig (Riaan/Maxie/Nell)
  4. Maxie: dokteres; holgerug; hoeserig; koelerig; moegerig; mooierig; soeterig; rooierig; toegerus; losserig
  5. Staan oor (Xena) 

Riaan:  15 – Dankie vir die saamspeel.  Hoop ons sien jou volgende week weer.

Maxie:  38

Nell:  30

Xena:  7

Gaan asseblief die punte na en laat weet my as daar foute is.