Algemene Kennis
- Wie is die lede van die Parlotones?
- Wie bied die SA Celeb Survivor aan wat eersdaags op MNET uitgesaai gaan word?
- Wat is Suid-Afrika se hoogste waterval?
- Wie was Shaka Zulu se pa?
- Watter stad is geleë in twee kontinente (dus een stad wat gedeeltelik in Vasteland 1 en gedeeltelik in Vasteland 2 is)?
Uilspieël
- Lichtenburg; Richmond; Middelburg
- Melanie Safka; Melanie Brown; Melanie Chisholm
- Kaneel; Gemmer; Pietersielie
- Nobel Prys Vir Fisika; Nobel Prys Vir Wiskunde; Nobel Prys Vir Chemie
- Louise Swayer; Reggie Love; Francesca Johnson
Liedjiepret
Wie sê dat ‘n naweek net twee dae lank moet wees? Goed, ‘n mens moet seker dankbaar wees dat ‘n naweek nie net ‘n Sondag is nie. Vir die ongelukkiges was nie die luukse van ‘n naweek het nie, voel dit seker asof daar agt dae in ‘n week is. Alles in die kop. Dit laat my dink, selfs was die naweek 5 dae lank, sou die eerste dag van die week steeds ‘n mal Maandag wees. ‘n Mens kan ook net nie wen nie. Net kla en hoop dat niemand jou hoor nie.
Nommer kopkrap
7; 21; __; __; 567
Toorwoorde
- Toboggan?
- IBMG?
- Wat beteken die idioom: Agter die net vis?
- H _ L _ _B _ Y _
- DAGLOOI – gespreksvoering.
Hallo hallo
Iemand het my omgekoop vir n leidraad. Die betaling is al ontvang. 😉
Uilspieel nr 1 is n proudly SA vraag.
Algemene Kennis
1.Kahn Morbee, Neil Pauw, Paul Hodgson, Glenn Hodgson
2. Nico Panagio
3.Tugela Valle
4. Senzangakhona kaJama
5. Istandbul
Uilspieël
1. Lichtenburg- Die ander twee dorpe is in die Kaap provinsie gelee
2. Melanie Safka – Die ander twee is lede van die Spice Girls
3. Pietersielie – Die ander twee val in die Magnoliophyta klas en word gebruik in die sekere tee variante
4. Nobel Prys Vir Wiskunde- Dit bestaan nie
5. Francesca Johnson – Die ander twee is karakters wat deur Susan Surandon gespele is. Fancesca Johnson is ‘n karakter gespeel deur Meryl Streep
Liedjiepret
1. Weekend – Black Eyed Peas
2. Thankful- Kelly Clarkson
3. Eight Days a Week – The Beatles
4. It’s all in my head – Katie Melua
5. Manic Monday – Bangles
6. I can’t win – Usher
7. Hope- Dixichicks
8. Hope – Jack Jackson
9. Complain – Tweet
10. Nobody hears –
Nommer kopkrap
7; 21; __; __; 567
Toorwoorde Ek….. MOET in ‘n HAT bele!!!!!!!! 😕
1. ‘n Tipe slee of ‘n tipe hoed
2.
3.
4.
5.
Nommer kopkrap
63 en 189
… Nobody hears – Suicidal Tendencies
Alg kennis:
1. Kahn Morbee, Paul Hodgson, Neil Pauw, Glenn Hodgson
2. Nico Panagio
3. Tugela (Thukela) valle
4. Senzangakhona kaJama
5. Istanbul
Nommers:
7; 21; 63; 189; 567
Liedjies:
eight days a week = the beatles
manic monday = the bangles
all in the mind = oasis
sunday bloody sunday = u2
weekend = scooter
sunday = bloc party
hope = twista
hope = r.e.m.
moan = cute is what we aim for
weekend special = brenda fassie
win = david bowie
win = brian mcknight
unlucky = scarlet road
thankful = kelly clarkson
thankful = josh groban
Woorde:
1. Lang, smal (rottang) slee
2. Internasionale Buro vir Mate en Gewigte
3. Om laat te wees, geen sukses meer te he nie.
4. Jy kan my kielie as ek weet 😉
5. Dialoog
My eerste comment met Algemene Kennis, liedjies en nommers is missing?
Uil:
1. Lichtenburg – Middelburg en Richmond is albei in die Karoo gelee
Ook:
Lichtenburg – daar is 2 Richmonds (KZN en Noord Kaap) en 2 Middelburgs (Mpumalanga en Oos Kaap)
2. Melanie Safka – sy is ook ‘n sangeres maar nie ‘n lid van die voormalige Spice Girls nie
3. Wilde raaiskoot? Pietersielie – gemmer en kaneel word meestal in soet geregte gebruik en gemmer en kaneel het ook medisinale gebruike
4. Nobelprys vir wiskunde – bestaan nie
5. Francesca Johnson – ‘n karakter vertolk deur Meryl Streep (Bridges of Madison County), terwyl Susan Sarandon die karakters van Reggie Love en Louise Swayer vertolk het
Dankie Xena, was lekker!