Algemene Kennis
- Wie is die lede van die Parlotones?
- Wie bied die SA Celeb Survivor aan wat eersdaags op MNET uitgesaai gaan word?
- Wat is Suid-Afrika se hoogste waterval?
- Wie was Shaka Zulu se pa?
- Watter stad is geleë in twee kontinente (dus een stad wat gedeeltelik in Vasteland 1 en gedeeltelik in Vasteland 2 is)?
Uilspieël
- Lichtenburg; Richmond; Middelburg
- Melanie Safka; Melanie Brown; Melanie Chisholm
- Kaneel; Gemmer; Pietersielie
- Nobel Prys Vir Fisika; Nobel Prys Vir Wiskunde; Nobel Prys Vir Chemie
- Louise Swayer; Reggie Love; Francesca Johnson
Liedjiepret
Wie sê dat ‘n naweek net twee dae lank moet wees? Goed, ‘n mens moet seker dankbaar wees dat ‘n naweek nie net ‘n Sondag is nie. Vir die ongelukkiges was nie die luukse van ‘n naweek het nie, voel dit seker asof daar agt dae in ‘n week is. Alles in die kop. Dit laat my dink, selfs was die naweek 5 dae lank, sou die eerste dag van die week steeds ‘n mal Maandag wees. ‘n Mens kan ook net nie wen nie. Net kla en hoop dat niemand jou hoor nie.
Nommer kopkrap
7; 21; __; __; 567
Toorwoorde
- Toboggan?
- IBMG?
- Wat beteken die idioom: Agter die net vis?
- H _ L _ _B _ Y _
- DAGLOOI – gespreksvoering.
Wie runnik saam?