Algemene Kennis
- Hoekom het die little drummer boy sy drom vir Jesus gespeel?
- As wat staan 16 Desember bekend?
- Wanneer was MXIT die eerste keer vry gestel?
- Wat beteken Invictus?
- Wie is Meadow Rain se pa?
Uilspieel
- Ziva David; Jimmy Palmer; Jennifer Coates
- Januarie; April; Oktober
- Bruce Fordyce; Wally Hayward; Bill Rowan
- Foxtrot; Jive; Tango
- Discom; Legit; Ackermans
Liedjiepret
Tannie Magda se troue was ‘n dag om te onthou. Die dag was mooi en helder, met wit rose wat die hele kerk volgestaan het. Sy was ‘n kerkvrou, iemand wat op ‘n gebed gelewe het. Die bevoorregte oom is ook uit een stuk gesny, niemand kan na hom ‘n vinger wys nie. Al het hulle jou nog net nie ontmoet nie, is jy altyd welkom in hulle huis. Mense met ‘n oop hart, ten spyte van hulle stoere gewoontes.
Nommer kopkrap
0; 3; __; __; 24
Toorwoorde
- Epopee?
- do?
- _ _ G _ _ _ U _
- RINGEDD – Leidraad: Antwoord op ‘n SOS.
Algemene Kennis
1. Dis ‘n storie wat gaan oor ‘n gewone seuntjie met ‘n drom wat voel hy het nie iets omvir die baba Jesus as geskenk te gee nie. Hy besef toe op die ou end dat ‘n spel op die dromme wel ‘n waardige geskenk is.
2. Nuwe regime – Day of Reconciliation. Afrikaner geskiedenis – Gelofte dag
3. 2003
4. Onoorwonne, onoorwinbaar
5. Paul Walker
Uilspieel
1. Jennifer Coates – Sy is nie deel van die cast members in NCIS nie.
2. April – Die ander twee maande het 31 dae. April het net 30 dae
3. Bruce Fordyce – Die ander twee het medaljes vernoem na hulle wat deel geneem het aan die Comerades. Jy kry nie ‘n Bruce Fordyce medalje nie.
4. Jive. Die Foxtrot en Tango word as International standard geklassifiseer en die Jive as International Latin met Ballroom dans kompetisies.
5. Ackermans – Die ander twee winkelgroepe vorm deel van die Edcon groep.
Liedjiepret
1. Madonna – Wedding Song
2. U2- Beautiful day
3. Ziggy Marly – One bright day
4. Toby Keith – White Rose
5. Bon Jovi – Living on a prayer
6. Gerald Levert – Point The Finger
7. Michael Buble – I haven’t met you yet
8. Christina Aguilera – Welcome
9. Justin Garner – Open heart
10. 2Pac – Old School
Nommer kopkrap
Later
Toorwoorde
1. Epiese Digkuns
2. ?
3. ?
4.?
1. hy kon nie n gepaste geskenk bekostig nie.
2. geloftedag.
3. 1 julie 2006 daarmee rond gespeel sedert 2003. tog kan ek sweer ek het mxit al in maart 2006 gedoen.
4. onoorwonne
5. paul walker
1. jennifer coates die ander 2 speel in ncis?
2. april. di ander 2 het 31 dae elk
3. wally hawood di ander 2 lewe nog.
4. tango dis lat am ni ballroom
5. discom. verkoop nie klere nie.9
1. mamma thembos wedding. ipi tombi
2. a day to remenber van kelly clarkson
3. living on a prayer van bon jovi
0, 3, 6, 12, 24
1. epor of heldedig
2. ditto
donderdag
dataoorsending
direkteur van
onderwys
3.
4. redding.
Alg kennis:
1. Hy kon nie ‘n geskenk bekostig nie
2. Versoeningsdag
3. 2003 (tweede helfte)
4. Onoorwinbaar
5. Paul Walker
Uil:
1. Jennifer Coates is ‘n karakter in JAG, nie NCIS nie
2. April – het 30 dae, nie 31 nie. En dis natuurlik ook ‘n wintermaand 😉
3. 2 moontlikhede, net vir ingeval:
(a) Bill Rowan – eenmalige wenner van die Comrades, anders as Fordyce (9 keer) en Hayward (5 keer)
(b) Bruce Fordyce – Comrades medaljes is na die ander twee vernoem
4. 2 moontlike antwoorde:
(a) Tango – die ander 2 danse het hul ontstaan gekry in USA
(b) Jive – Tango is die naam van ‘n album deur Julio Iglesias en Foxtrot die naam van ‘n album deur Genesis
5. Discom – nie ‘n klerewinkel soos die ander nie
Nommer:
Maak nie juis sin nie, maar al wat ek kon kry in my haas:
0; 3; 6; 12; 24
Liedjies:
Living on a prayer – Bon Jovi
Haven’t met you yet – Michael Buble
Beautiful day – U2
White roses – Deborah Conway
Open heart – Justin Garner
Dankie, was lekker 🙂