Algemene Kennis
- Hoekom het die little drummer boy sy drom vir Jesus gespeel?
- As wat staan 16 Desember bekend?
- Wanneer was MXIT die eerste keer vry gestel?
- Wat beteken Invictus?
- Wie is Meadow Rain se pa?
Uilspieel
- Ziva David; Jimmy Palmer; Jennifer Coates
- Januarie; April; Oktober
- Bruce Fordyce; Wally Hayward; Bill Rowan
- Foxtrot; Jive; Tango
- Discom; Legit; Ackermans
Liedjiepret
Tannie Magda se troue was ‘n dag om te onthou. Die dag was mooi en helder, met wit rose wat die hele kerk volgestaan het. Sy was ‘n kerkvrou, iemand wat op ‘n gebed gelewe het. Die bevoorregte oom is ook uit een stuk gesny, niemand kan na hom ‘n vinger wys nie. Al het hulle jou nog net nie ontmoet nie, is jy altyd welkom in hulle huis. Mense met ‘n oop hart, ten spyte van hulle stoere gewoontes.
Nommer kopkrap
0; 3; __; __; 24
Toorwoorde
- Epopee?
- do?
- _ _ G _ _ _ U _
- RINGEDD – Leidraad: Antwoord op ‘n SOS.
Wie runnik saam?