Algemene Kennis
- Wie is die hoof van Pick n Pay wat onlangs afgetree het?
- Wie is die swerferskind, van die reën en wind?
- Wie se ma is Mother Mary in die liedjie Let it be?
- By watter politieke party het Mangosuthu Buthelezi aangesluit terwyl hy ‘n student in University of Fort Hare was?
- Wat is die chemiese formule van soutsuur?
Uilspieel
- Elton; Denver; Legend
- Dinotopia; Britanje; Ysland
- Victoria; Catherine; Elizabeth
- Micra; Run X; Auris
- Beeste; Skape; Perde
Liedjiepret
Ons kom by die laaste aftel van die paar dae van 2009 wat oor is. As ek nog dink wat ek alles moet doen voordat ek kan gaan leeglê, soek ek beslis nog so 6 maande. In Suid-Afrika het ons dalk nie ‘n wit kersfees nie, maar die lang dae en winkels wat langer oopbly, beteken dat ek dalk my inkopies kan afhandel. Wel, daar is een genade. Trek jou stewels aan en trek vinger. Anders gaan niks gedoen word nie.
Nommer kopkrap
4; 12; __; __; 36
Toorwoorde
- Manisme?
- MOS?
- _ U _ _ _ _ _ D _
- RINGEDD
Algemene Kennis
1. Raymond Ackerman
2. Heidi
3.Mary McCartny – Paul McCartny se oorlede ma
4. ANC
5. HCl in water (H2O)
Uilspieel
1. John
2. Dinotopia
3. Victoria
4. Micra
5. Perde
Liedjiepret
1. The final countdown – Europe
2. White Christmas – Bing Crosby
3. Longest Days – John Mellencamp
4. Six months – Yellow Card
5. Eleanor Put Your Boots On – Franz Ferdinand
6. Gotta move faster – Sean Kingston
Sal die ander later doen
Ek het nie my pen en papier byderhand nie. Laat ek sien hoe goed kan ek onthou.
1. Raymond ackerman
2.reme
3.john lennon
4. Inkatha freedom party
5 hci
1. Elton is nie pcountrysanger
2.dinotopia denkbeeldi
Ge land.
3.victora nie bybelnaam.
4. Micra ni toyota nie
5.perde is nie vee nie.
The final contdown van europe.
White christmar van bing crosby en 100e ander.
Get your boots on van u2.
20, 28
1. Mannetjies agtig
4. Dringend
Ek het nie my pen en papier byderhand nie. Laat ek sien hoe goed kan ek onthou.
1. Raymond ackerman
2.reme
3.john lennon
4. Inkatha freedom party
5 hci
1. Elton is nie countrysanger
2.dinotopia denkbeeldi
Ge land.
3.victoria nie bybelnaam.
4. Micra ni toyota nie
5.perde is nie vee nie.
The final contdown van europe.
White christmar van bing crosby en 100e ander.
Get your boots on van u2.
20, 28
1. Mannetjies agtig
4. Dringend
Uilspieel – antwoord verklaring….sorry…
1. Elton John… John is die van en nie die naam nie
2. Dinotopie is ‘n eiland, ander vorm deel van vastelande
3. Victoria was nie ‘n koniging in die Tudor era nie
4. Micra is ‘n Nissan maak die ander is Toyota
5. Beeste en skape is vee waarvan ons produkte kry… soos melk en wol… ons ry net op perde
Toorwoorde
1. Manisme – die aanbidding van voorouers
2. Master of sword …. Master of seremonies …. manual of style… daar is vrek baie in engels… maar is die een actually Afrikaans?
3. Geen clue???? Soos in ons moet darem weet waar om te begin krap jy weet….
4. Grinded
Gotta go… lekker dag vir jou x x x
Alg kennis:
1. Raymond Ackerman
2. Koos Doep? Reinhardt van Ballade vir ‘n enkeling? Remi (Heidi)?
3. Paul McCartney
4. ANC (Jeugliga)
5. HCl
Uil:
1. Elton. Sy van is John, terwyl dit Legend en Denver se voornaam is
2. Dinotopia. Dis ‘n fiktiewe eiland
3. Victoria. Sy het geen bande gehad met Henry V111 nie. Elizabeth1 was een van sy dogters, en 3 Catherines was met hom getroud (sy 1ste, 5de en 6de vrou).
4. Micra. Dis ‘n Nissan, nie Toyota nie.
5. Hmmmm soveel antwoorde, sal maar een kies. Perd. (Hopelik) eet mens nie perdevleis nie.
Liedjies:
mercy – duffy
final countdown – europe
white christmas – bing crosby
Nommer:
4 12 20 28 36
Woorde:
1. Dodeverering (het gedog dis iets in die lyn van chauvinisme 😳 )
2. Jy kan my hare vleg as ek weet
3. vuuroonde en suurbrode
4. Eina, moenie so trek nie!
Dankie Xena, was lekker!
Metropolitaanseoorgangsubstruktuur.
Muilbande.
Muishonde?
Muistande?
muntkunde?
*fluister*
Kan ek gou van maxie en neelkie se antw steel?
NEE
Ek dink… ons moet bietjie klaarheid kry want die reels maak nie sin nie…..
As jou antwoord reg is, maar jou rede vir jou antwoord is anders as wat jy deurvoor maak dit mos nie verkeerd nie ❓
DAN…. gripe nommer twee…. 😉 Dis dalk oor ek vir die eerste keer speel… maar vir jou hangman moet jy tog ‘n clue gee waaroor die woord gaan…. En hoe moet ons weet of dit in Engels of Afrikaans is ❓
Hmmm
Ek moet aan die reels werk. Dit is bietjie outdated.
Ek het die rede ingesit juis om dit effens moeiliker te maak. Ek probeer julle beskerm teen Alzheimers, dus moet daar iets wees wat keer dat almal nie 100% kry nie.
Nee hel, neelkie, hangman is nie cluedo nie.
Ek kry ook altyd net NEE. Gelukkig weet ek darem my moek het my ander naam as NEE gegee.