Chariots of Fire 010

5 12 2009

Algemene Kennis

  1. Wie was die regter van die tussen Jurie Els en Robby Klay?
  2. Wat het King Camp Gillette en William Nickerson uitgevind?
  3. As wie is Dana Elaine Owens beter bekend?
  4. Wie was die skepper van Sun International?
  5. Wie het Stille Nag gekomponeer?

Uilspieel 

  1. Penny Coelen; Magaret Gardiner; Michelle McClean
  2. Buffel; Kameelperd; Renoster
  3. Angel; Losing my Religion; Bang and Blame
  4. Istanbul; Banjul; Tripoli
  5. Riki Lake; Michelle Pfeiffer; Ellen DeGeneres

Liedjiepret

Ek is mal oor ‘n reënerige aand.  Met weerlig wat die hemel verlig en donder wat die aarde laat bewe.  Groot druppel wat die grond laat afkoel.  Daar is seker diegene wat bid dat dit mans moet reën, maar dit gaan seker ‘n morsige affêre af gee.  Veral as dit hard reën, daar gaan dan beslis bloed op die dansvloer wees.  Dink net aan al die versekeringseise?  ‘n Man het my dak in sy kanon in geval. 

Nommer kopkrap

 4; 5;  __; __; 44

Toorwoorde

  1. Teelbal?
  2. GJA?
  3. _ _ D _ W _ R
  4. HAMNUIS  –  Leidraad:  mensliewende

Aksies

Information

2 responses

5 12 2009
Olga

1. chris eksteen
2. veiligheids skeermes met weggooi lem
3. oueen latifah
4. sol kerzner?
5. frans xaver gruber

1. dis nou n ding. penny coelen was miss world, ander 2 miss univers. dan weer, michelle mcclean was van mamibia, ni van s.a.
2. kameelperd is nie 1 van groot 5.
3. angel was deur sarah mac lachlan gesing
4. banjul is ni hawestad
5. michelle pheiffer is nie chat queen nie.

i love a rainy night van eddie rabbit
its raining men van die weathergrls
blood on the dancefloor michael jackson

1. testis of uhmmm saadbal
2. gemiddelde jaarlikse afloop
3.
4. humanis

6 12 2009
maxie

Alg kennis:
1. Chris Eksteen
2. Skeermes met disposable lemmetjies
3. Queen Latifah
4. Sol Kerzner
5. Frans X. Gruber

Uil:
1. Twee antwoorde:
(a) Penny Coelen – was Mej Wereld, nie Mej Heelal
(b) Michelle McLean – skoonheidskoningin afkomstig van Namibie, nie SA
2. Kameelperd – nie groot 5 nie
3. Angel – die ander 2 is gesing deur REM
4. Raaiskoot: Istanbul – megastad, nie hoofstad nie

Liedjies:
blood on the dance floor – michael jackson
it’s raining men – the weather girls (1 van die beste liedjies ooit 😉 )
rainy nights – angra
thunder – boys like girls
lightning – eric church

Nommer:
Jy kan my bad as ek weet

Woorde:
1. Testis

En dis al. Dankie, was lekker

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: