Algemene Kennis
- Wie was die regter van die tussen Jurie Els en Robby Klay?
- Wat het King Camp Gillette en William Nickerson uitgevind?
- As wie is Dana Elaine Owens beter bekend?
- Wie was die skepper van Sun International?
- Wie het Stille Nag gekomponeer?
Uilspieel
- Penny Coelen; Magaret Gardiner; Michelle McClean
- Buffel; Kameelperd; Renoster
- Angel; Losing my Religion; Bang and Blame
- Istanbul; Banjul; Tripoli
- Riki Lake; Michelle Pfeiffer; Ellen DeGeneres
Liedjiepret
Ek is mal oor ‘n reënerige aand. Met weerlig wat die hemel verlig en donder wat die aarde laat bewe. Groot druppel wat die grond laat afkoel. Daar is seker diegene wat bid dat dit mans moet reën, maar dit gaan seker ‘n morsige affêre af gee. Veral as dit hard reën, daar gaan dan beslis bloed op die dansvloer wees. Dink net aan al die versekeringseise? ‘n Man het my dak in sy kanon in geval.
Nommer kopkrap
4; 5; __; __; 44
Toorwoorde
- Teelbal?
- GJA?
- _ _ D _ W _ R
- HAMNUIS – Leidraad: mensliewende
Wie runnik saam?