Algemene Kennis
- All Whites
- Bloemfontein
- Onse Vader
- Michaele en Tareq Salahi
- Oberammergau
Uilspieel
- Joe Perry is ‘n kitaar speler, die ander is dromspelers
- Eend is ‘n term in krieket, die ander is terme in gholf.
- Maagd en Kind is ‘n werk van Raphael, die ander was gedoen deur Da Vinci
- Paulus is nie ‘n boek in die Nuwe Testament nie.
- Dischem is ‘n apteek en die ander is meubel winkels
Liedjiepret
- Big bad John – Johnny Cash
- Last Christmas – Wham
- Three times a lady – The Commondores
Nommer kopkrap
5 & 7 (Priemgetalle)
Toor met Woorde
- Immergroen keëldraende boom met donker blare van die geslag Taxus
- Behoudens foute en weglatings
- Rabbedoe
- Staan tot volgende week oor
Ai, ek het gedink ek kan nou kom antwg. Ni vroeer tyd gehad ni.
Olga
Hoe sou jy gevaar het? Ek dink dat dit nogal baie maklik was.
Was nogal n nice ene. Kon dit maar gebere het vi volgende week. Huisman?
Ek was swb toe. Het eers vmore 1.40 tuis gekom. Te besig gewees vmore om smse te lees. Eisj. Ko n ni by blog uitkom nie.
Huisman kan seker ook werk, maar dit was nie woord wat ek gesoek het nie.
Van SWB gepraat. Ek het 11 blase gekry!
ek het net 1 blaas gekry. voel julle ook dat jacaranda heeltemal te kommersieel geword het? dit gaan nie meer om die mishandeling van kinders en vroue nie. eerder om die geld wat hulle inkry. dan ook, het julle gesien die pryse wat firmas gekry het om hul werknemers in te skryf? dit was myns insiens baie onregverdig teenoor die indiwiduele inskrywers. dalk moet jacaranda maar swb voortaan maar net onder firmas bemark. die firmas se werknemer kan dan maar stap.
Xena
Jammer, al die moeite en ek kon ook nie hier uitkom die week nie 😳
Sou gese het All Blacks 😆 , het soos my dinges gelees.
Uilspieel 2 sou ek ook nie gekry het nie.
11 blase? Eina!
Olga
Ek mis ook die protes gevoel wat sisters aan die begin gehad het. Daar is beslis n klem verskuiwing gewees.
Max
Dit was so maklik, ek sou dit ook as n belediging beskou het. 😉
Ek dink regtig jacaranda moet maar hul stap tog korperatief hou in die vervolg. Ek het gister probeer luister hoeveel firmas het pryse gewen met inskrywings ens. Ma het te veel op n pragtige pienk mensie met boeiende persoonlikheid gekonsentreer.
Daardie Pienk mensie was te blerrie oulik. En nogal baie vriendelik.
Olga, ek moet bieg. Ons het ook as ‘n firma ingeskryf. 😆
Jacaranda moet weer op die doel van Sisters konsentreer. Die fondsinsameling moet ‘n bysaak wees. Ek gee nie om om te betaal nie, maar ek wil voel dat my teenwoordigheid wys dat ek anti-mishandeling is. Dit is tog hoekom ons daar is.
Die eerste jaar wat ek geloop het, het hulle vooraf vir die mense uitgespel hoekom word daar geloop.