Chariots of Fire 009

28 11 2009

Algemene Kennis

  1. Wat word die Nieu Seelandse sokkerspan genoem?
  2. Waar is die Vroue Monument?
  3. Wat beteken Paternoster?
  4. Wie het vandeesweek ongenooid ‘n dinee in die Withuis bygewoon?
  5. Watter dorp hou elke 10 jaar ‘n passiespele na hulle ‘n gelofde in die 17de eeu gemaak het?

Uilspieel 

  1. Joe Perry; Phil Collins; Roger Taylor
  2. Eend, Albatros, Arend
  3. Avondmaal; Mona Lisa; Maagd en Kind
  4. Paulus; Lukas; Markus
  5. Beares, Dischem, Morkels

Liedjiepret

Groot, stoute Johan loop ‘n entjie bo die grond.  Verlede Kersfees was maar droog gewees, ver van die huis en niemand om die dag meer te deel nie.  Die nuwe jaar het hom ‘n wonderlike geskenk gebring.  Een wat hy in sy wildste drome verwag het hy n meisie soos Madelein sal vir hom val nie.  Sy is drie keer ‘n dame, een wat enige ridder kan aankeer.  En sy is lief vir hom. 

Nommer kopkrap

 2; 3;  __; __; 11

Toorwoorde

  1. Yf?
  2. BFW?
  3. _ _ B B _ _ _ _
  4. HAMNUIS