Algemene Kennis
- Spies van die nasie. (Olga/Maxie)
- Topsy Smith en Bettie Naudé (Olga/Maxie)
- 7 December 1977 (Olga/Maxie)
- Chess (Olga/Maxie)
- Dianne Muller is Glenn Algliotti se voormalige verloofde (Olga/Maxie)
Uilspieel
- Hard to be humble – Dit is deur Mac Davis gesing, die res is deur Don McLean. (Olga/Maxie)
- Boris Becker – Duitse tennis speler, die ander is Amerikaans (Olga – maar ek hou baie van Max se antwoord)
- Ettie Bierman – Eleanor Baker het onder haar eie naam en Christine le Roux geskryf (Olga/Maxie)
- Victor Matfield – Hy is in Polokwane gebore, die ander twee in Bloemfontein (Maxie is baie naby aan reg)
- Vancouver – is ‘n stad in Kanada, die ander is Amerikaanse state (Olga/Maxie)
Liedjiepret
- Some people – Cliff Richard (Party Mense)
- If you wanna be happy – Dr Victor / Jimmy Soul (Olga)
- Dancing on the Ceiling – Lionel Ritchie (Olga/Maxie)
Bonus: Olga – No answer – Aeon Spoke. Maxie – Money makes the world go round – R. Kelly, Reason for living – Westlife
Nommer kopkrap (gee die vermisde nommers)
27 & 64 (Olga/Maxie)
Toor met Woorde
- Rooms Katoliek
- Afwesig met verlof (Olga)
- Bywyf
- ASSEBLIEF (Olga)
Laat 'n boodskap