Ek hou van skemer

8 11 2009

P1000005

P1040570

P1050678

P1070277


Aksies

Information

4 responses

8 11 2009
Olga

skemer is nie n tyd nie. dis n soeke. n verlange dalk. ek weet nie. skemer laat altyd n leemte. ek voel altyd iets kort met skemer. dagbreek vul my met verwagting. aand bring berusting. maar deur na hierdie fotos te kyk, vul my met die drang om te soek.

8 11 2009
Xena Phoenix

Dit is interessant. Ek wonder wat voel die ander daaroor

9 11 2009
Freek

Skemer is vreemd. Dit is n emosie kan ek amper se. Dit maak my rusteloos. Ek dink skemer is die mooiste tyd van die hele 24 uur.

9 11 2009
Xena Phoenix

Ek sal nie sover gaan om te se skemer wek emosies by my nie. Dit is wel vir my die mooiste, dalk die volmaakste deel van die dag.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: