Algemene Kennis
- Wat beteken Umkhonto we Sizwe?
- Onder watter skuilname het Mathys Gerhardus Smith geskryf?
- Wanneer was Sun City amtelik geopen?
- Uit watter musiekblyspel kom die liedjie “I know him so well”?
- Wie is Dianne Muller?
Uilspieel (Watter een pas nie . Gee asb ‘n rede vir jou antwoord).
- Hard to be humble; American Pie; Vincent
- Pete Sampras: Boris Becker; Andre Agassi
- Ettie Bierman, Eleanor Baker, Christine le Roux
- J.R.R Tolkien; Victor Matfield; Leon Schuster
- Vancouver, Virginia, Vermont
Liedjiepret
Wat is die sin, die doel van die lewe? Dit is ‘n vraag waarmee mense al vir eeue worstel en steeds is daar geen antwoord nie. Party mense glo dit gaan oor liefde en vir ander draai die lewe net om geld. As jy gelukkig wil wees is die vergelyking wat ander weer wil oplos, wat moet jy doen om teen op die plafon te dans? Verkieslik sonder ‘n pilletjie of twee.
Nommer kopkrap (gee die vermisde nommers)
1; 8; __; __; 125
Toorwoorde
- Paaps?
- Wat beteken die afkorting? AMV
- _ Y _ Y _
- AFLISEBES
Wie runnik saam?